Professionele Loodgieters & Solar Geyser Installeerders

Ons lewer vinnige, betroubare diens in Pretoria en omgewing – vir huise, besighede en ontwikkelaars.

Ons Spesialiseer In

Alle Loodgieter Werk

Herstelwerk, nuwe installasies, lekkasies, blokkasies en onderhoud

Solar & Elektriese Geysers

Energie doeltreffende warmwater oplossings vir huise en besighede

Water Tank Opgaar Stelsels

Reënwater opvang & Noodwater oplossings

Geyserwise Beheerstelsels

Slim temperatuur- en energiebeheer om krag koste te verminder

Water Suiwering- & RO Filtreer Sisteme

Ons voorsien en installeer betroubare water suiwering- en RO (Reverse Osmosis) stelsels vir huise en besighede.

Wasmasjien & Skottelgoedwasser Punte

Netjiese & doeltreffende installasies

Alle Werk Volgens SANS Standaard & regulasies

Vir meer inligting besoek ons Facebook en WhatsApp Channel vir die nuutste promosies, inspirasies en foto’s van ons werk.

Ons Gee

Se Goeie Diens

1204 Collins Ave, Waverley
Pretoria, South Africa

Maandae – Vrydae: 07h00 – 17h00
Saterdae: 08h00 – 15h00

Stuur 'n Boodskap

Contact Us

Lood die Loodgieter staan onder leiding van Lood en Diana de Clercq – ’n toegewyde man-en-vrou span wat kwaliteit en kliëntetevredenheid eerste stel.