Bathroom and Kitchen Upgrades
Call us if you want to redo a bathroom, maybe just move an existing toilet or basin. Maybe you need a new washing machine point, or the new fridge needs a water point, we’re a phone call away. Or perhaps you are building a new room and there is plumbing work that needs to be done. Anything you need, call us now.
Ons gee gratis kwotasies vir enige aanbouing of verbouing. Enige werk wat nie as 'n noodgeval gesien word nie kan u ons laat kom vir gratis advies en 'n gratis kwotasie. Ons doen enige loodgieterswerk, skuif van krane, riole, afvoerpype, nuwe geysers vervanging van wasbakke, toilette, baddens en storte. En ons gratis kwotasie gee kliente die geleentheid om te begroot vir daai ekstra badkamer wat al so lank nodig is.



